SPREUKE 18:20-21

SPREUKE 18:20-21 AFR53

Van die vrug van iemand se mond word sy maag versadig; hy word versadig van die opbrings van sy lippe. Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 18:20-21