Spreuke 18:20-21

Spreuke 18:20-21 AFR20

Van die vrug van 'n mens se mond word sy maag gevul; die opbrengs van sy lippe versadig hom. Dood en lewe is in die mag van die tong, en hulle wat lief is om die tong te gebruik, sal die vrug daarvan eet.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 18:20-21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid