SPREUKE 18:14-15

SPREUKE 18:14-15 AFR53

Die gees van 'n man ondersteun hom in sy krankheid; maar 'n verslae gees — wie kan dit opbeur? Die hart van die verstandige verwerf kennis, en die oor van wyse soek na kennis.