SPREUKE 16:27-28

SPREUKE 16:27-28 AFR53

'n Deugniet grawe 'n kuil van onheil, en op sy lippe is soos 'n brandende vuur. 'n Man van valse streke saai tweedrag, en 'n kwaadstoker skei vriende van mekaar.