Spreuke: Die Waarde Van Wysheid

8 Dae
Het jou woorde jou al in die moeilikheid laat beland? Bekommer jy jou oor finansies? Voel jy asof jou werk sinneloos is? Hoe beïnvloed jou vriende jou? Oor die volgende ag dae deel Francois Lamprecht beginsels uit die boek Spreuke wat ons kan help met hierdie en ander uitdagings waarvoor ons almal elke dag te staan kom.
Ons wil graag vir Pellissier Gemeente bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://ngkerkpellissier.co.za/
Verwante Leesplanne

GAAN JY HOM MIS?

Kaalvoet Sielsgedagtes

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete

Skeppingsdoel van die Mens

Mislukking Is Nie Die Einde Nie

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid

Skepper Gees

Kom saam, Ontdek wysheid uit die Woord.

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop
