SPREUKE 16:27-28

SPREUKE 16:27-28 NLV

’n Nikswerd mens stook kwaad, wat hy sê, is soos ’n vernietigende vuur. Iemand wat leuens verkoop, sit rusie aan die gang. Iemand wat skinder, bring verwydering tussen vriende.