SPREUKE 16:26-27

SPREUKE 16:26-27 AFR53

Die honger van die werksman arbei vir hom, want sy mond jaag hom aan. 'n Deugniet grawe 'n kuil van onheil, en op sy lippe is soos 'n brandende vuur.