Die arme word selfs deur sy naaste gehaat, maar die vriende van die ryke is talryk. Wie sy naaste verag, doen sonde; maar hy wat medelyde het met die ellendiges, hy is gelukkig.
Lees SPREUKE 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 14:20-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's