Spreuke 14:20-21

Spreuke 14:20-21 AFR20

Selfs deur sy medemens word 'n arme gehaat, maar die vriende van 'n ryke is baie. Wie sy medemens verag, sondig; maar wie medelye het met magteloses, is gelukkig.