SPREUKE 14:20-21

SPREUKE 14:20-21 NLV

’n Arm mens word verstoot, selfs deur sy buurman. ’n Ryk man het baie mooiweersvriende. Dit is sonde om jou buurman te verag. Geseënd is hulle wat die behoeftiges help.