SPREUKE 14:15-16

SPREUKE 14:15-16 AFR53

Die eenvoudige glo elke woord, maar die skrandere let op sy voetstappe. Die wyse vrees en wyk af van die kwaad, maar die dwaas bruis op en is vol selfvertroue.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 14:15-16