MARKUS 11:29-30

MARKUS 11:29-30 AFR53

En Jesus antwoord en sê vir hulle: Ek sal julle ook een ding vra, en antwoord julle My, dan sal Ek julle vertel deur watter gesag Ek hierdie dinge doen. Die doop van Johannes, was dit uit die hemel of uit mense? Antwoord My.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 11:29-30