MARKUS 11:29-30

MARKUS 11:29-30 NLV

Jesus het hulle geantwoord: “Ek sal vir julle sê deur watter gesag Ek hierdie dinge doen. Maar dan moet julle eers een vraag beantwoord: Kom Johannes se doop van God af, of was dit maar bloot ’n menslike saak?”

Video for MARKUS 11:29-30

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 11:29-30