LUKAS 10:5-6

LUKAS 10:5-6 AFR53

En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! En as dáár 'n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 10:5-6