Alef. EK is die man wat ellende gesien het deur die roede van sy grimmigheid. My het Hy gelei en laat wandel in duisternis sonder lig. Ja, altyd weer draai Hy die hele dag sy hand teen my. Bet. Hy het my vlees en my vel laat wegteer, my gebeente verbreek. Hy het my met 'n bouwerk omsingel van gif en moeite. Hy het my in donker plekke laat sit soos die wat lankal dood is. Gimel. Hy het my toegemuur, sodat ek nie kan uitkom nie, my koperboeie swaar gemaak. Al skreeu ek ook en al roep ek om hulp, Hy laat my gebed onverhoord. Hy het my weë toegemuur met gekapte klip, my paaie onbegaanbaar gemaak.
Lees KLAAGLIEDERE 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: KLAAGLIEDERE 3:1-9
5 Days
Pain. Sorrow. Anxiety. Anger. Relief. Numbness. Fear. Joy. The emotions that we feel when going through the grieving process are numerous. In this five-day devotional journey, we'll explore some of the every-day practicalities involved in the grieving process, all while helping to see God as present in a time where that may not be easy to see and feel.
20 Days
It is our hope and prayer that the devotionals that follow will warm your heart and lift your spirit as they lead you to lean on the Lord, our Shepherd and our Guide through the valley of grief.
6 dae
Klaagliedere is die "klaagmuur" van die Bybel, 'n versameling bedroefde gedigte wat by Jerusalem se begrafnis gelees word terwyl dit in die as gelê het nadat dit omvergewerp is. Reis daagliks deur Klaagliedere terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's