JOËL 3:9-10

JOËL 3:9-10 AFR53

Roep dit uit onder die nasies, heilig 'n oorlog! Wek die helde op, laat al die krygsmanne nader kom, opruk! Smee van julle pikke swaarde en van julle snoeimesse spiese; laat die swakke sê: Ek is 'n held.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOËL 3:9-10