JOHANNES 4:1-3

JOHANNES 4:1-3 AFR53

TOE die Here dan verneem dat die Fariseërs gehoor het dat Jesus meer dissipels maak en doop as Johannes — alhoewel Jesus self nie gedoop het nie, maar sy dissipels — het Hy Judéa verlaat en weer na Galiléa gegaan.