HEBREËRS 13:7-8

HEBREËRS 13:7-8 AFR53

Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.

Video for HEBREËRS 13:7-8