Hebreërs 13:7-8

Hebreërs 13:7-8 AFR20

Hou altyd julle leiers in gedagte, dié wat die woord van God aan julle verkondig het; gee ag op die uiteinde van hulle lewensloop, en neem hulle geloof as voorbeeld. Jesus •Christus is gister en vandag dieselfde, en tot in ewigheid.