EXODUS 4:22-23

EXODUS 4:22-23 AFR53

Dan moet jy vir Farao sê: So spreek die HERE: My eersgebore seun is Israel. Daarom beveel Ek jou: Laat my seun trek, dat hy My kan dien. Maar jy het geweier om hom te laat trek. Kyk, Ek sal jou eersgebore seun laat sterwe.

Video for EXODUS 4:22-23

Gratis leesplanne en oordenkings oor EXODUS 4:22-23