Eksodus 4:22-23

Eksodus 4:22-23 AFR20

Dan moet jy vir die farao sê, ‘So sê die HERE: “My eersgebore seun is Israel. Ek het vir jou gesê, ‘Laat my seun gaan, sodat hy My kan dien.’ Maar jy het geweier om hom te laat gaan. Kyk, Ek gaan jou eersgebore seun om die lewe bring. ” ’ ”

Video for Eksodus 4:22-23

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 4:22-23