EKSODUS 4:22-23

EKSODUS 4:22-23 NLV

Dan moet jy vir hom sê: ‘So sê die HERE: Israel is my oudste seun. Ek het jou beveel om my seun toe te laat om te gaan om My te aanbid. Jy het egter geweier om hom te laat gaan; daarom gaan Ek nou jou oudste seun doodmaak.’”

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 4:22-23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid