Want nou sien ons deur 'n spieël in 'n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
Lees I KORINTHIËRS 13
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: I KORINTHIËRS 13:12-13
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's