God Se Liefde in Breë Trekke

5 Dae
Ons kom weereens diep onder die indruk van die feit dat niks ons van God se liefde kan skei nie. Toe Karl Barth na ‘n lesing wat hy gegee het, deur ‘n student gevra is om op te som wat hy geleer het in sy werk as teoloog, het Bart gesê: Jesus min my salig lot, ek weet dit uit die Woord van God.
Ons wil graag NHKA bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.nhkwitfontein.co.za/
Verwante Leesplanne

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete

As ek weer kon sê (vir groepe)

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Skepper Gees

Mislukking Is Nie Die Einde Nie

Skeppingsdoel van die Mens

Stand van Geregtigheid

GAAN JY HOM MIS?

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid
