Psalms 44:7-9

Psalms 44:7-9 CAB23

Maar U het ons verlos van ons vyande en die wat ons haters beskaam. In God roem ons die hele dag en loof ons u Naam vir ewig. Sela. Maar U het ons verwerp en ons beskaam; en trek nie saam met ons leërs uit nie.