Ek slaan my oë op na die heuwels, waar kom my hulp vandaan. My hulp kom van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Hy sal nie toelaat dat jou voet wankel nie; hy wat jou bewaar, sluimer nie. Kyk, hy wat Israel bewaar, sal nie sluimer of slaap nie. Die HERE is jou Bewaarder: die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand. Die son sal jou bedags nie tref nie, en ook nie die maan snags nie. Die HERE sal jou van alle onheil bewaar; Hy sal jou siel bewaar.
Lees Psalms 121
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 121:1-7
5 Days
Do you have trouble today? Have you been hurt by someone, or fallen ill, experienced lack, or suffered devastating setbacks? It’s easy to feel sorry for yourself in times like these. But God has made a way out for you! It’s time to shut down the pity party, rise up, take hold of God’s promises, and be an overcomer!
6 Dae
Gebed is 'n geskenk, 'n ongelooflike geleetheid om met ons Hemelse Vader in 'n verhouding te wees. In 6-dag-plan, sal ons ontdek wat Jesus ons geleer het oor gebed en geïnspereer word om konsekwent en met groot vrymoedigheid te bid.
10 dae
God se genade ... Ons ken die storie van Jesus se offer so goed: Ons sing daaroor, ons preek daaroor, ons lees daarvan en ons bid daaroor. Tog behoort die wonder van God se genade en sy liefde vir ons ons nou en dan opnuut te tref en dan laat die werklikheid van hierdie kosbare geskenk van God ons sprakeloos staan. Hierdie leesplan is saamgestel uit GENADEJAAR deur Angus Buchan.
14 dae
Wanneer ons hoop, kan ons enigiets oorkom … Want dan gló ons dat daar positiewe verandering kan wees, dat daar genesing sal kom … dat ons seën sal beleef. Sonder hoop verloor ons ons vreugde. Mét hoop leef ons ons droom met passie. Dit is Milanie Vosloo se boodskap aan jou in hierdie 14-dag-plan oor hoop. Die oordenkings is geneem uit Milanie se dagboek HOOP WAT KAALVOET LOOP.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's