Psalms 100:1-4

Psalms 100:1-4 CAB23

Maak 'n gejubel tot eer van die HERE, alle lande. Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. Weet julle dat die HERE God is; dit is Hy wat ons gemaak het, en nie ons self nie; ons is sy volk en die skape van sy weide. Gaan in sy poorte in met danksegging en in sy voorhowe met lof; wees Hom dankbaar en loof Sy Naam.

Video for Psalms 100:1-4