PSALMS 100:1-4

PSALMS 100:1-4 NLV

Almal op aarde, juig tot eer van die HERE! Dien die HERE met blydskap. Kom voor Hom en sing met vreugde. Erken dat die HERE God is! Hy het ons gemaak, en ons is Syne, sy volk, die skape van sy weiveld. Gaan sy poorte in met dankliedere, sy hofsaal met lofgesange. Dank Hom en prys sy Naam.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid