Spreuke 30:8-9

Spreuke 30:8-9 CAB23

Verwyder nietigheid en leuens van my af; gee my nie armoede of rykdom nie; voer my met kos wat vir my gerieflik is: dat ek nie versadig word en U verloën en sê: Wie is die HERE? dat ek nie arm word en steel en die Naam van my God ydellik gebruik nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 30:8-9