As 'n wyse man met 'n dwase twis, of hy kwaad is of lag, is daar geen rus nie. Die bloeddorstige haat die opregte, maar die regverdige soek sy siel. 'n Dwaas spreek sy hele verstand uit, maar 'n wyse man bewaar dit tot daarna.
Lees Spreuke 29
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 29:9-11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's