Joël 3:9-10

Joël 3:9-10 CAB23

Verkondig dit onder die heidene; Berei oorlog voor, wek die helde op, laat al die krygsmanne nader kom; laat hulle opkom: Smeet van julle pikke swaarde en van julle snoeimesse spiese; laat die swakkes sê: Ek is sterk.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 3:9-10