Esegiël 13:6

Esegiël 13:6 CAB23

Hulle het nietigheid en leuenagtige waarsêery gesien wat gesê het: Die HERE spreek, en die HERE het hulle nie gestuur nie; en hulle het ander laat hoop dat hulle die woord sou bevestig.