ESEGIËL 13:6

ESEGIËL 13:6 NLV

Hulle het visioene gesien wat nie waar is nie. Hulle voorspellings is leuens. Hulle sê: ‘Die HERE sê so en so,’ al het Hy hulle nie gestuur nie. En dan verwag hulle dat Hy moet laat gebeur wat hulle voorspel het!