Esegiël 13:6

Esegiël 13:6 AFR20

Hulle visioene is vals, 'n leuenagtige voorspelling, hulle wat telkens sê, ‘Dit is die uitspraak van die HERE.’ Die HERE het hulle egter nie gestuur nie. En dan wag hulle nog dat die woord vervul sal word!