Eksodus 33:7

Eksodus 33:7 CAB23

En Moses het die tabernakel geneem en dit buitekant die laer opgeslaan, ver van die laer af, en dit die tent van samekoms genoem. En elkeen wat die HERE gesoek het, het uitgegaan na die tent van samekoms wat buitekant die laer was.

Video vir Eksodus 33:7