Prediker 11:1-2

Prediker 11:1-2 CAB23

Gooi jou brood op die water, want ná baie dae sal jy dit vind. Gee 'n deel aan sewe en ook vir agt; want jy weet nie watter onheil op die aarde sal wees nie.