Maar die HERE het vir Samuel gesê: Kyk nie na sy aangesig of na die hoogte van sy gestalte nie; want Ek het hom verwerp; want die HERE sien nie soos die mens sien nie; want die mens kyk na die uiterlike, maar die HERE kyk na die hart. Toe het Isai Abinadab geroep en hom voor Samuel laat verbygaan. En hy sê: Ook dit het die HERE nie uitverkies nie. Toe het Isai vir Samma laat verbygaan. En hy sê: Ook dit het die HERE nie uitverkies nie. Isai het weer sewe van sy seuns voor Samuel laat verbygaan. En Samuel sê vir Isai: Die HERE het hierdie nie uitverkies nie. Toe sê Samuel vir Isai: Is al jou kinders hier? En hy sê: Daar is nog die jongste oor, en kyk, hy hou die skape op. En Samuel sê vir Isai: Stuur en haal hom, want ons sal nie gaan sit voordat hy hierheen kom nie. En hy het gestuur en hom ingebring. Nou was hy rooierig en mooi van voorkoms en mooi om na te kyk. Toe sê die HERE: Staan op, salf hom, want dit is hy.
Lees 1 Samuel 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Samuel 16:7-12
6 Days
What would David, Moses, Daniel, Peter, Ruth, and Jesus have to say to Millennials and/or Gen Z-ers? Find out in this 6-day Bible Plan as we offer up some atypical advice from well-known biblical stories.
7 dae
Rolene Strauss ken die eise van ma- en vrou-wees. Dit is haar passie dat elke vrou moet besef hoe waardevol sy is en dat sy haarself nie aan ander se skewe maatstawwe moet meet nie. In die volgende 7 dae gesels sy met vroue oor verantwoordelikhede, ware skoonheid en tydsbestuur – dinge wat vir die meeste vroue en ma’s alledaagse uitdagings is. Hierdie leesplan is saamgestel uit VANUIT DIE HART.
7 Dae
Kom klim saam met my in my motor. Kom saam op my reis. Dis my gebed dat die Here vir jou hoop sal gee wanneer jy moeg en moedeloos is. Ook dat Hy vir jou vreugde sal gee wanneer jy gestroop en tam is. Mag God jou mooi help om sy lig daar voor in die pad te bly volg.
8 Days
God is mysterious, eternal, immortal, invisible, the only God. Our lives, however, can become mundane, tedious, and cold. This 8-day study will renew your reverent awe toward our Creator, and inspire your worship to become more profound, spontaneous, and authentic. Explore the wonder of the nature of God, and learn why He deserves our unabashed worship and adoration! This plan is written by Amy Groeschel, and is a part of her SOAR with God study. To continue this Free SOAR Bible study go to www.SoarwithGod.com.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's