1 Johannes 4:19-21

1 Johannes 4:19-21 CAB23

Ons het hom lief, omdat hy ons eerste liefgehad het. As iemand sê: Ek het God lief, en hy haat sy broer, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie? En hierdie gebod het ons van hom, dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.