O, hoe mooi is jy, my liefling, hoe mooi is jy! Jou oë is duiwe agter jou sluier, jou hare 'n trop bokke wat teen die berge van Gilead afstroom. Jou tande is soos 'n kudde pas geskeerde skape wat van die drinkplek af opkom, almal tweelinge, nie een van hulle op sy eie nie. Soos karmosynrooi lint is jou lippe, jou mond is pragtig. Agter jou sluier is jou slape soos 'n oopgebreekte granaat.
Lees Hooglied 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Hooglied 4:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's