“Jy is mooi, my beminde, so pragtig! Jou oë agter jou sluier is soos die oë van ’n duif. Jou hare golf weg soos bokke wat afstroom teen die Gileadberge. Jou tande is so wit soos skape, so pas geskeer en gewas. Hulle is almal tweelinge en nie een van hulle is alleen nie. Soos rooi, gevlegte lint is jou lippe, pragtig is jou mond. Soos lieflike, geurige granate is jou wange onder jou sluier.
Lees HOOGLIED 4
Luister na HOOGLIED 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: HOOGLIED 4:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's