Romeine 6:8-9

Romeine 6:8-9 AFR20

As ons saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal leef. Ons weet dat Christus, nadat Hy uit die dood opgewek is, nie weer sterf nie – die dood het nie meer seggenskap oor Hom nie.

Video vir Romeine 6:8-9