Psalms 44:7-9

Psalms 44:7-9 AFR20

Want dit is nie my boog waarop ek vertrou nie, en dit is nie my swaard wat my verlos nie. Ja, U verlos ons van ons teenstanders, en U laat hulle wat ons haat, beskaamd staan. In God roem ons die hele dag lank, u Naam prys ons vir altyd. •Sela