Psalms 27:9-11

Psalms 27:9-11 AFR20

Moet u gesig nie vir my verberg nie, moet u dienskneg nie in toorn wegwys nie. U was my Helper, moet my nie verstoot of verlaat nie, God wat my red. Selfs al verlaat my vader en moeder my, die HERE sal my aanneem. HERE, leer my u pad, lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande.

Video for Psalms 27:9-11