PSALMS 27:9-11

PSALMS 27:9-11 NLV

Moenie U vir my verberg nie, of u dienaar in toorn verwerp nie. U was nog altyd my helper. Moenie my nou verlaat nie; moenie my in die steek laat nie, God van my verlossing! Selfs al sou my pa en ma my verlaat, die HERE sal my styf vashou. Leer my hoe om te lewe, HERE. Lei my op ’n gelyke pad, want my vyande wag my in.

Video for PSALMS 27:9-11