Psalms 27:13-14

Psalms 27:13-14 AFR20

As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal beleef in die land van die lewendes nie! Wag op die HERE! Wees sterk en hou moed, ja, wag op die HERE!

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid