PSALMS 27:13-14

PSALMS 27:13-14 NLV

Tog is ek daarvan oortuig: Die HERE se goedheid sal ek sien hier in die land van die lewendes. Vertrou op die HERE! Wees sterk en skep moed! Ja, vertrou op die HERE!

Video for PSALMS 27:13-14