Psalms 119:49-50

Psalms 119:49-50 AFR20

Dink aan u woord aan u dienskneg waarmee U aan my hoop gegee het. Dit is my vertroosting in my ellende, dat u belofte my lewend hou.

Video for Psalms 119:49-50

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 119:49-50