Psalms 119:17-18

Psalms 119:17-18 AFR20

Wees goed vir u dienskneg, dan kan ek lewe en u woord nakom. Maak oop my oë, sodat ek die wonders uit u wet kan raaksien.