Spreuke 20:6-7

Spreuke 20:6-7 AFR20

Baie mense verklaar hulle lojaliteit, maar 'n werklik betroubare man – wie sal hom vind? Iemand wat onberispelik leef, 'n regverdige – gelukkig is sy kinders wat ná hom kom!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 20:6-7