Spreuke 16:27-28

Spreuke 16:27-28 AFR20

'n Deugniet grawe onheil uit, en op sy lippe is dit soos 'n versengende vuur. 'n Verdorwe mens ontketen stryd, en 'n kwaadstoker skei boesemvriende.